Featured Post

Inleiding

Welkom by ons Verbruikerstudie blog.   Verbruikerstudie handel oor verbruikersgedrag en verantwoordelikhede ten opsigte van voedsel, kl...

Tuesday, May 10, 2016

9 - 13 Mei 2016

Graad 10 

Onderwerp: Voedsel en Voeding

Tema van die week: AFVALBEHEER & HERWINNING



Te veel afval word gespek deur vandag se verbruikers en daar is te min opvulterreine om dit te stoor.
Deur afvalbeheer kan ons bydra tot die vermindering van hierdie afvalberg.
Herwinning is 'n innoveerende manier om ou produkte en materiale te herskep in interessante nuwe produkte of versierings.

In die week se klas gaan ons:

  • hoe om afval te verminder;
  • die hergebruik van afval en
  • herwinning van afval
           bespreek.



Huiswerk:

In jou handboek - Bl. 92 Aktiwiteit 1 en 2  (Maandag)
                             Bl. 94 Aktiwiteit 3          (Woensdag)
                             Bl. 95 Aktiwiteit 4          (Donderdag)
                           
BRING HERWINBARE AFVAL KLAS TOE VRYDAG. ONS GAAN ONS KREATIWITEIT BIETJIE BENUT.

Kyk solank bietjie na die volgende idees.




No comments:

Post a Comment